[Verse 1]
G
Jy kan sê dis alles toeval
Em D G
Dis maar soos dit is
C G
Twee mense wat mekaar ontmoet
Am7 D
Deur die noodlot so beslis
G
Ek was al vantevore
Em D G
Hier waar ons ons bevind
C G
Waar mens ewigdurig trou beloof
Am7 D
Maar jy's later onbemind
Advertisement
[Pre-chorus]
C Bm
Maar jy trek my soos die maan
Am7 D G
Die gety se eb en vloed
C Bm
Jy laat my dalk weer glo
Am7 D
En jy gee my dalk weer moed
Check out Musical Tips from our BLOG
[Chorus]
G Cadd9 G
Want wonder bo wonder,
Em A
uiteraard onbeplan
C Am7
Hoe vat ons nou hierdie ding verder
D G
en hoe keer ons dit dan
G Cadd9 G Em
Wonder bo wonder, uiteraard onbeman
C G Em
As alles weer in mekaar inval
G
sal jy my oortuig om die
C D G
stukke weer op te tel
Advertisement
[Verse 2]
G
So word 'n mens versigtig
Em D G
So word mens katvoet wys
C G
As almal iewers heengaan
Am7 D
Bly jy dikwels tuis
G
Want jy't later te veel letsels
Em D G
wat soos soeweniers die hart
C G
Laat huiwer en versigtig maak
Am7 D
Jy hou hom liefs apart
Feel free to use our free Chord Shape Generator to see every chord in this song on guitar, ukulele and piano.
[Pre-chorus] C Bm Maar jy trek my soos die maan Am7 D G Die gety se eb en vloed C Bm Jy laat my dalk weer glo Am7 D En jy gee my dalk weer moed [Chorus] G Cadd9 G Want wonder bo wonder, Em A uiteraard onbeplan C Hoe vat ons nou hierdie ding Am7 D G verder en hoe keer ons dit dan G Cadd9 G Wonder bo wonder, Em uiteraard onbeman C G Em As alles weer in mekaar inval G sal jy my oortuig om die C D G stukke weer op te tel
