Die Heuwels Fantasties feat. Coenie de Villiers – Wonder Bo Wonder Chords
These are the chords for Wonder Bo Wonder by Die Heuwels Fantasties feat. Coenie de Villiers on Piano, Ukulele, Guitar, and Keyboard
[Verse 1]
G
Jy kan sĂȘ dis alles toeval
Em D G
Dis maar soos dit is
C G
Twee mense wat mekaar ontmoet
Am7 D
Deur die noodlot so beslis
G
Ek was al vantevore
Em D G
Hier waar ons ons bevind
C G
Waar mens ewigdurig trou beloof
Am7 D
Maar jy's later onbemind
[Pre-chorus]
C Bm
Maar jy trek my soos die maan
Am7 D G
Die gety se eb en vloed
C Bm
Jy laat my dalk weer glo
Am7 D
En jy gee my dalk weer moed
Check out Musical Tips from our BLOG
[Chorus]
G Cadd9 G
Want wonder bo wonder,
Em A
uiteraard onbeplan
C Am7
Hoe vat ons nou hierdie ding verder
D G
en hoe keer ons dit dan
G Cadd9 G Em
Wonder bo wonder, uiteraard onbeman
C G Em
As alles weer in mekaar inval
G
sal jy my oortuig om die
C D G
stukke weer op te tel
[Verse 2]
G
So word 'n mens versigtig
Em D G
So word mens katvoet wys
C G
As almal iewers heengaan
Am7 D
Bly jy dikwels tuis
G
Want jy't later te veel letsels
Em D G
wat soos soeweniers die hart
C G
Laat huiwer en versigtig maak
Am7 D
Jy hou hom liefs apart
Master all Chord Shapes easily with our Guitar and Ukulele Chord Tab Generator
[Pre-chorus]
C Bm
Maar jy trek my soos die maan
Am7 D G
Die gety se eb en vloed
C Bm
Jy laat my dalk weer glo
Am7 D
En jy gee my dalk weer moed
[Chorus]
G Cadd9 G
Want wonder bo wonder,
Em A
uiteraard onbeplan
C
Hoe vat ons nou hierdie ding
Am7 D G
verder en hoe keer ons dit dan
G Cadd9 G
Wonder bo wonder,
Em
uiteraard onbeman
C G Em
As alles weer in mekaar inval
G
sal jy my oortuig om die
C D G
stukke weer op te tel

