CHORDS: Jo Black – Staan Vas Chords on Piano & Ukulele

These are the chords for Staan Vas by Jo Black on Piano, Ukulele, Guitar, and Keyboard
[Verse 1]
G
Hou vas, drome van
             D
hoop sal jou oppas
                    C
Altyd gedink jy sal naby wees
       D
Jy sal naby wees

[Verse 2]
G
Sluk terug, geen tyd vir trane nie
D
Tree terug, niemand verstaan nie
     C                  D
Dit tap my leeg, ek sal aanbeweeg

[Pre-Chorus]
Am                      G
Storms reën neer en die berge
keer wind nie
C                   D
Voel of my siel resoneer
teen 'n klip

[Chorus 1]
        G
Hierdie rots, my fondasie,
gekraak onder my
       D
Voel onveilig, ek's duiselig,
my voete bly gly
      C
Staan vas, ek moet net die
                   D
val oorleef, staan vas

Check out Musical Tips from our BLOG

[Verse 3]
G
Ek smeek, vat my
             D
verlede voor ek breek
Die gewig van my hart
        C
lê hier swaar op my
         D
Ek moet staande bly

[Verse 4]
G
Mis nou die tye wat ons kon praat
                    D
En nou is daar geen groter nood
C                            D
Ek bly leef, maar dis net oorleef

[Pre-Chorus]
Am                      G
Storms reën neer en die berge
keer wind nie
C                   D
Voel of my siel resoneer
teen 'n klip

[Chorus 1]
        G
Hierdie rots, my fondasie,
gekraak onder my
       D
Voel onveilig, ek's duiselig,
my voete bly gly
      C
Staan vas, ek moet net die
                   D
val oorleef, staan vas

Master all Chord Shapes easily with our Guitar and Ukulele Chord Tab Genertor

[Chorus 2]
        Em
Hierdie rots, my fondasie,
gekraak onder my
       Bm
Voel onveilig, ek's duiselig,
my voete bly gly
      C
Staan vas, ek moet net die
                   D
val oorleef, staan vas

[Bridge]
   C
Al voel jy alleen en
    G              D
die wolke dreun om jou
Am     Bm    C
Na die stormreën word
             D
die lig weer blou

[Chorus 3]
        G
Jy's my rots, my fondasie,
Jy's altyd by my
        D
Ek voel veilig,
uiteindelik kan ek regop bly
         C
Ek staan vas, ek
het hierdie die val oorleef
         D
Ek staan vas

[Chorus 4]
        G
Jy's my rots, my fondasie,
Jy's altyd by my
        D
Ek voel veilig,
                         Bm
uiteindelik kan ek regop bly
         C
Ek staan vas, ek het
hierdie die val oorleef
         D
Ek staan vas
      G
Staan vas